Beuk Hout

Beuk Hout

R97.10

Die Oggendstond, het Goud in die Mond.

Hierdie produk verskaf ‘n natuurlike rookgeur en kleur aan voedselprodukte. Werk baie goed met alle vleis en souse sowel as sager kosse soos vis, kaas en dips. Goeie suiwer en ronde rooksmaak.

Gemaak van Regte Houtskaafsels.

Compare
Category:

Additional Information

Weight 0.125 kg
Bestandele

Rookgeur, Polysorbaat 80

Hoeveelheid

125ml

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beuk Hout”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0

TOP

Select at least 2 products
to compare